FAQ
Hieronder is antwoorde op n paar algemene vrae:
HOE LANK VAT AFLEWERING
Al ons produkte word op bestelling gemaak en kan tot 5 tot 10 werksdae vat om uit te gaan na die koerier.
SPORING/TRACKING
Sodra die pakkie uitgaan na die koerier toe, stuur ons sisteem die sporingsbesonderhede per epos uit.
KOERIER
Ons maak gebruik van THE COURIER GUY om al ons pakkies te stuur.
Sodra jy jou sporingsnommer ontvang het kan jy jou pakkie HIER spoor.
RUIL
As jy nie heeltemal tevrede is met die produk nie, ons ruil gratis om.
Stuur vir ons die veranderinge wat jy wil maak per epos na praatmetons@puredier.com
Die verkeerde produk word dan weer deur The Courier Guy opgetel en jy ontvang n nuwe bestelnommer met die nuwe produkte.
BANKBESONDERHEDE
Ons bankbesonderhede is as volg:
PureDier
Discovery Bank
13186797612
679000
Spaarrekening
Stuur asb bewys van betaling na praatmetons@puredier.com en gebruik jou naam of bestelnommer as verwysing.
GROOTMAAT AANKOPE
Daar is afslag beskibaar vir grootmaat aankope van meer as 15 eenhede. Stuur asb vir ons jou versoek na praatmetons@puredier.com
WINKELS
Het jy n winkel en stel jy belang om PureDier produkte aan te hou? Stuur vir ons jou versoek na praatmetons@puredier.com